Violão e guitarra

Grassade

Criar timbre da música
Tom OriginalBm
Tom
Capo 0
F#m
Ek loop maar katvoet
C#
Deur my woorde
F#m
Soos deur die bitter mooi Karoo
C#
Iewers skuil daar nog akkoorde
F#m
Iewers waai 'n rolbos vas
[Refrão]
F# Bm
Ons is maar grassade my kind
E A
In die wind verwaai my kind
F# Bm
Ons is maar grassade my kind
E A
In die wind verwaai
[Verso 2]
F#m
Ek speel op die walle
C#
Van die groot rivier
F#m
Begrawe my drome in die sand
'n Sterretjie vir Kersfees
C#
Is nie veel gevra
F#m
Noem hom sommer maar my naam
[Refrão]
F# Bm
Ons is maar grassade my kind
E A
In die wind verwaai my kind
F# Bm
Ons is maar grassade my kind
E A
In die wind verwaai
[Verse 3]
F#m
Warm warrel winde
C#
Draai en draai
My gedagtes
F#m
Daarin vasgevang
En as ek dit eendag
G# C#
Daar los kan woel
F#m
Sal ek vir jou 'n poskaart stuur
[Refrão]
F# Bm
Ons is maar grassade my kind
E A
In die wind verwaai my kind
F# Bm
Ons is maar grassade my kind
E A
In die wind verwaai

Comentários 0

Participe da conversa

Entre na sua conta para deixar sua dica sobre essa música.

Fazer Login

Ninguém comentou ainda. Seja o primeiro!